Tuesday, February 15, 2011

Swanepoo's own: Steve Hofmeyer vs U2 / Bono

Swanepoo's own: Steve Hofmeyer vs U2 / Bono: "oops !!! yes ja dis eintlik verkeerd om so opskrif te he. Nou hoe te donner kan Steve nou sy onnerbroek aftrek, omdraai, buk vooor die spie..."

Steve Hofmeyer vs U2 / Bono

oops !!! yes ja dis eintlik verkeerd om so opskrif te he.

Nou hoe te donner kan Steve nou sy onnerbroek aftrek, omdraai, buk vooor die spieel, 'n kiekie van homself neem, dit in die Jukskei Rivier gooi en dan nog boonop ons almal daarvan vertel...

Nee my baas jy mis die punt.  Konteks, konteks konteks..... en die feit dat jy nie konteks kon waarneem nie is nie Bono se skuld nie.    Dit het te doen my jou.....jou....jou....kom ons se nie intelligensie nie, kom ons se liewer jou menatliteit.

Jou aanhollers se op al wat blog en koerant webspasie is dat Bono hom uit die "politiek" moet hou en nie musiek en politiek moet meng nie ens ens....

Julle deel dieselfde mentaliteit.  Beterweterig, alswetende, als-uitgevondenes, allerhoogstes, jy-kan-nie-van-my-verskil-voor-EK-jou-toelaat sindroom.  Fokus boet, fokus!!  Kyk na die man en sy groep se talent, leer iets, dalk word jy internasionaal bemark en dalk kan jy 'n konsert reel in die Ivoorkus en ook uitlatings gaan maak (nadat 'n joernalis jou in OFRIKAANS 'n vraag vra)...
Stop jumping, look around, you are too few to influence the world or any opinion..sit mags aan die ossewaens in die laer en gaan global...... Dis verfrissend om ander idees te BESTUDEER en te beredeneer (nie verkleinlik nie hoor - dis 'n moerse verskil)

Anyways Steve.  Jy sing ok, selfs jou Neil Diamond impressions is impressive....  Het jy geweet dat daar bestaan die moontlikheid dat Neil Diamond dalk op een of ander geleentheid vroeer jare gese het die ANC is die oplossing vir die Suid-Afrikaanse dilemma?